WELKOM BY DIE BOEREVRYHEID SPEELGROND:

"BVS"

FORUM FOR THE PEOPLE BORN OUT OF THE PEOPLE

PLEASE REGISTER
It is currently Sat May 25, 2013 3:45 am




Post new topic Reply to topic  [ 1 post ] 
ANC nie beïndruk met Malema 
Author Message
Site Admin

Joined: Wed Sep 02, 2009 11:21 am
Posts: 76
Post ANC nie beïndruk met Malema
Johannesburg – Die ANC het die president van die ANC-jeugliga (ANCYL), Julius Malema, se gedrag teenoor ‘n Briste joernalis “ten sterkste afgekeur”, het ‘n woordvoerder Vrydag gesê.

“Die aggressiewe en beledigende gedrag van Malema tenoor die BBC-joernalis kan glad nie goedgekeur word nie,” het Jackson Mthembu in ‘n verklaring gesê.

Die regerende party het ‘n streng bewoorde reaksie gehad op die voorval wat Donderdag by die Luthuli-huis in Johannesburg plaasgevind het.

“Die uitbarsting deur Julius Malema het nie net negatief teenoor hom gereflekteer nie, maar ook teenoor die ANCYL, die hele ANC-familie, ons alliansievennote en die hele Suid-Afrika.”

Malema het Jonah Fisher, BBC-joernalis, ‘n “bliksem” en ‘n “agent” genoem voor hy hom uit die konferensie gejaag het.

“Die gedrag deur die president van die ANCYL pas nie by die kultuur en tradisies, sowel as die optrede van ‘n leier van die ANC nie. Maak nie saak hoe erg hy miskien uitgetart is nie, sy reaksie kan nie regverdig word nie.

“Ons glo hierdie situasie kon heeltemal anders hanteer word.”

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nu ... a-20100409


Fri Apr 09, 2010 5:12 pm
Profile
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 1 post ] 


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to:  
cron

SA Topsites ::