WELKOM BY DIE BOEREVRYHEID SPEELGROND:

"BVS"

FORUM FOR THE PEOPLE BORN OUT OF THE PEOPLE

PLEASE REGISTER
It is currently Tue Sep 07, 2010 4:12 am




Post new topic Reply to topic  [ 3 posts ] 
Die Skandpaal 
Author Message
Site Admin

Joined: Wed Sep 02, 2009 11:21 am
Posts: 76
Post Die Skandpaal
Bert Oosthuizen wat nou gearresteer is vir BEDROG het `n Skandpaal opgerig en my Naam deur die modder gesleep het se WAWIEL het nou AFGEVAL.

Quote:
http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/10ac7219a3f544218ff95c37aed6c3b5/07-11-2009-02-41/
‘Uhuru Guru’ vas oor bedrog
2009-11-07 02:41

’n Johannesburgse man wat ’n anti-Suid-Afrika-blog op die internet het, is Woensdag in die vroeë oggendure in hegtenis geneem en daar is beslag gelê op al sy rekenaartoerusting.

Mnr. Bert Oosthuizen, ’n IT-spesialis van Randburg, is volgens die polisie die webmeester van dié regse blog, getiteld South Africa Sucks (SAS).

Daar is op die blog beweer hy is in hegtenis geneem weens inskrywings wat hy daarop gedoen het. Op dié blog noem Oosthuizen homself slegs “Uhuru Guru” (UG) en skryf hy wil “om sakeredes” nie sy naam bekend maak nie.

Oosthuizen het gister gesê sy regsadviseur het hom aanbeveel om nie nou kommentaar te lewer nie, al “het ek baie om te sê”.

Volgens kapt. Julia Claassen, provinsiale polisiewoordvoerder, is die aanklag teen hom bedrog. Dit dateer van 1993.

Ná die inhegtenisneming, toe Oosthuizen by die Linden-polisiekantoor in aanhouding was, het iemand namens hom ’n inskrywing op SAS gedoen: “Uhuru Guru is vanoggend omstreeks 06:30...in hegtenis geneem. Sy deur is afgeruk, sy vrou is nie toegelaat om oproepe te maak nie...en sy klein dogtertjies is uit hul beddens gepluk. Jy kan nie die wreedheid glo nie!”

Die webwerf beweer ’n “massiewe polisiekontingent” van minstens vyf spesialiseenhede, waaronder georganiseerde- en kubermisdaadeenhede, het sy huis deurgesoek en sy rekenaartoerusting geneem.

Op die webwerf word geskryf nadat die polisie die eiendom deurgesoek het, het “twee grys, obskure karakters hom oor die blog ondervra. Wit, Afrikaanse mans, daarby.

“Hulle...het hom ook ondervra oor watter ver regse vergaderings hy bygewoon het. Die antwoord was geen.”

Claassen het dié bewerings ten sterkste ontken. “Die polisie het ’n lasbrief gehad om Oosthuizen se huis te deursoek. Dit is op ’n professionele wyse gedoen en sy bewerings is vals.”

Die SAS-webwerf het beweer Oosthuizen se saak was eergister “nie eens op die hofrol nie en (daar) is geen klag teen hom ingedien nie”.

“Hy (moes) ongelukkig die aand in ’n sel slaap saam met omtrent ’n dosyn swartes.”

Volgens Claassen het Oosthuizen in die Randburgse landdroshof verskyn en is die saak uitgestel.

Wat is op die blog?

)Talle berigte oor swart-op-wit misdaad, dikwels vanuit ander

nuusbronne, maar met veranderde opskrifte.

) Artikels soos “Hoe die regime die wit volksmoord toesmeer”.

) Talle rassistiese spotprente en grappe.

) Grafiese foto’s van wat na bewering misdaadslagoffers is.


- Beeld



Ek sal alles hier plaas en WIE saam met hom aan die swartsmeerveldtog deelgeneem het SONDER ENIGE BEWYSE en gaan hierdie bewyse net so inhandig in `n Hofsaak en Eis wat ek teen die persone hangende het.
Die vraag is nou: Hoekom nou eers...

Wel ek het in minder as `n Week gelede die Hof Transkripsie gekry van die regse Leon Peacock wat die Vaaldam wou opblaas en gearresteer was.
Ek was beskuldig dat ek `n Informant (VERRAAIER) was en teen Peacock getuig het en hom Tronk toe gestuur het.
Wel die Dokkument wat ek ook sal plaas gee die drie Informante se Name en alles wat hulle getuig het en BEWYS ook dat EK NIE TEEN Peacock getuig het soos beweer was nie.

Wees asseblief geduldig want hier gaan baie poste kom soos wat ek deur alles werk.

Beste Groete
DOK


Sun Nov 08, 2009 1:07 pm
Profile
Site Admin

Joined: Wed Sep 02, 2009 11:21 am
Posts: 76
Post Re: Die Skandpaal
Ek publiseer solank die Naamlys van persone wat betrokke was in hierdie SMEERVELDTOG.
U sal let dat daar wel Name nie voorkom waarvan U sekerlik weet nie maar die rede is heel eenvoudig...

Baie mense het die WAARHEID ALREEDS RAAKGESIEN en SKRIFTELIK OMVERSKONING gevra.

Groete
Ps: Hou maar hierdie Name dop want een of twee kan bykom en of nog uitgehaal word ook soos die tyd verloop.


Quote:
1. Fred Rundle
2. Lets Pretorius "Stoffel"
3. Bert Oosthuizen
4. Piet skiet Rudolph
5. Theodore Thompson "Hektor"
6. Stefanus Lotter
7. Barend Pienaar
8. Lee Edwins
9. Subie "Outroep"
10. Jolene Scheepers
11. Andries Lombaard "Praag"
12. Rooi Jan
13. Arend
14. Hendry Pinkham


Sun Nov 08, 2009 1:18 pm
Profile
Site Admin

Joined: Wed Sep 02, 2009 11:21 am
Posts: 76
Post Re: Die Skandpaal
http://ontmaskering.wordpress.com/luce-003/frikkie-potgieter/


Frikkie Potgieter Thursday, Nov 19 2009

Fleur de Lys 13:18

“We are informed by those we follow.
We are defined by those who follow us.”

Frikkie Potgieter: Online

* SA Magte Club: President: SA Forces Club
* Boervolk: The Truth About (Die Waarheid Oor) Frikkie Potgieter
* Webmaster: SA Truth
* Facebook: Frikkie Potgieter (Personal) | Frikkie Potgieter (SAPS Reservist)

Media:

* The Herald: Hero Reservist Rescues Three from Certain Death




Frikkie Potgieter: Alleged Agent Provocateur

State v. Peacock and Others

Frikkie has been accused by many of having testified in court against the Boeremag Accused: Peacock, et al; however the transcript of the appeal reveals that he did not. Frikkie is only mentioned once in the appeal, in that he attended one meeting in Murraysburg with the Accused.

Appeal A 12/2004: State v. Peacock and Others

[36] In February 2002 he attended a meeting at Murraysburg. The meeting was convened by the first appellant. It was attended by the first appellant, the second appellant, the third appellant, Crouse, Smith, Van Vuuren, Frikkie Potgieter and Jaco Theron. The first appellant and Van Vuuren drove away from the venue of the meeting. On their return Smith learned from Van Vuuren that Van Vuuren had handed maps and the photographs to the first appellant.

Frikkie Potgieter, Fred Rundle and Bert Oosthuizen

According to Frikkie Potgieter (aka Kubaan), Fred Rundle attempted to recruit him to work for Bert Oosthuizen [Screenshot], to participate in the Boeremag efforts to seek Afrikaner Extremists to Ignite a Race War (PDF). When Frikkie refused, Rundle and Oosthuizen accused him of being a traitor, and embarked on a project to smear Frikkie’s reputation; by starting the blog named Die Skandpaal (PDF), of which Frikkie suspects Rundle was the instigator and Oosthuizen the author, in the name of Piet Skiet.

Furthermore Frikkie alledges (here [Screenshot], here [Screen 01*02*03], and here [Screenshot] among others) that Bert Oosthuizen subscribed him to various gay interracial porn websites, among other things:

—– Original Message —–
From: BertO
To:
Sent: Sunday, July 19, 2009 12:22 PM
Subject: Re: Where is Cobus on Saint Madiba day?

Paul

LOL, brilliant advice, I second that – like you have NO idea!

Ever since he relieved me of a few grand (2002/3 I think) I suggested the same thing to him. Every now & then someone jumps from Van Staden’s bridge just down the drag from Frikkie. So I dutifully email every incident to him, just as a reminder of his obligations to the world.

Silly bugger doesn’t think it’s funny anymore, in fact he even reported me to Mweb abuse. Not sure what he got upset over the most – the suicide emails, or the fact that I subscribed him to about 30 gay interracial porn website newsletters…

Oh well, in the end I got my money’s worth. Our hero is too stupid & short-sighted to realise his name & reputation is worth far more than a miserable few grand.

Cheers

Bert


Mon Nov 30, 2009 7:42 am
Profile
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 3 posts ] 


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  
cron

SA Topsites ::